Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Eenheid vir Gelykwaardigheid: Beskikbaarheid
Eenheid vir Gelykwaardigheid: Beskikbaarheid

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid sal op Donderdag 1 Desember 2022 en Donderdag 8 Desember 2022 gesluit wees. Voorvalle van onbillike diskriminasie of teistering kan aangemeld wordop die aanlyn-aanmeldingsportaal by https://ciims.sun.ac.za/ReportingPage/ of deur unfair@sun.ac.za te e-pos. ’n Onbillike diskriminasie- en teisteringsaakbeampte sal jou kontak oor jou klagte. Vir ondersteuningsdienste vir die LGBTQIA+-gemeenskap en vir berading en ondersteuningsdienste rakende MIV, stuur ʼn e-pos aan hiv@sun.ac.za.