Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Julie 2021

Tyd hardloop uit!

Voltooi en dien jou aansoek tot Universiteit Stellenbosch so gou as moontlik in.

Onthou: Aansoeke sluit om middernag op 31 Julie 2021.

Teken aan by die aansoekersportaal om jou aansoek te kan sien en maak asseblief. seker dat daar geen uitstaande inligting is nie. Gebruik jou gebruikersnaam (e-posadres) en wagwoord om in te teken.

Benodig hulp?
Kontak +27 (0)21 808 9111 of stuur 'n e-pos na info@sun.ac.za.

Aansoekersportaal:
https://student.sun.ac.za/applicant-portal/#/auth/login