Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
INDIEN VAN 2020 NAVORSINGPUBLIKASIE-UITSETTE SLUIT OP 25 JANUARIE 2021

Die “Research Administrator" (RA) stelsel is oop vir die vaslegging van die 2020- navorsingspublikasie-uitsette. Die sluitingsdatum vir hierdie voorlegging is Maandag 25 Januarie 2021. Die RA stelsel sal gesluit word na hierdie datum en geen verdere inligting sal ingevoer kan word nie.

Navrae kan gerig word aan u departementele verteenwoordiger of kontak me Daléne Pieterse, tel: 021 808 3557, e-pos: mver @ sun.ac.za; me. Esmari Huysamen, tel.: 021 808 4914 of per e-pos:  esmarih@sun.ac.za of me Felicia Mc Donald, tel: 021 808 2581, of per e-pos.: fmcdonald@sun.ac.za by Afdeling Navorsingsontwikkeling