Vanaf Woensdag 15 Augustus 2018 sal studente nie meer fotostaat-, was-, ete-, en drukkerkwotas (COB) op hulle studente rekeninge kan laai nie.
Die kwotas kan verhoog word deur kontant by die kassiere by Studentegelde in te betaal.