Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Nuwe eisvorms en tariewe vir amptelike kilometers gereis

​Die nuwe eisvorm vir amptelike kilometers gereis asook die nuwe tariewe (rand/km) van toepassing vanaf 1 Februarie 2017 is nou beskikbaar. 

Enige ritte tot 31 Januarie 2017 sal nog teen die ou tariewe vergoed word. Die maksimum toegelate tarief wat nie belasbaar is nie, bly dieselfde, nl. R3.29/km. 

Eise waarvan die reisdatums ouer as drie (3) maande is, sal nie oorweeg word vir uitbetaling nie. 

Kontak Finansies indien daar enige navrae is by 021-938 9490 of 021-938 9588.

Nuwe eisvorm. Klik hier.
Nuwe tariewe. Klik hier.