Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Registreer nou: 66ste Akademiese Jaardag
Begin: 31/08/2022, 12:00
Einde: 01/09/2022, 18:00
Kontak:hlennox@consultus.co.za - 021 205 7382
Plek: Education Building

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch bied weer sy 66ste Akademiese Jaardag (AJD) in persoon aan, op die middae van Woensdag 31 Augustus en Donderdag 01 September 2022.

Die fokus vanjaar is op die aanspreek van verskille in gesondheidsorg en navorsingskapasiteit wêreldwyd.

Met 'n opwindende reeks sprekers en 'n wêreldbekende leier in gesondheid, dr Patrice Matchaba, President van die Novartis US Foundation, as gasspreker, beloof die geleentheid om opwindend en stimulerend te wees soos altyd.

Kliek hier vir meer inligting oor die sprekers en hul spiespuntvoordragte. 

Registreer hier.

Die program volg binnekort.