Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur bied aan
Rangordes by Universiteit van Stellenbosch - 'n Inligtingsessie
Die rangorde bespreking handel oor die akademiese rangordes van globale universiteite, bv. ons rangorde by die Times Higher Education universiteitsrangordes, Clarivate Analytics en ARWU (Academic Ranking of World Universities). Beter begrip van metodologie, definisies en indikatore, asook die bespreking van nuwe en opkomende rangordes, bv. THE impakrangordes wat universiteite assesseer teen die Verenigde Nasies se Volhoubaarheids Ontwikkeling Doelwitte (SDGs).
Donderdag, 25 Augustus
12h30-14h00
Van der Sterr 1041
RSVP by albe@sun.ac.za voor 24 Augustus