Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Invitation to the lunch hour talk on 11 August 2022
Middaguurgesprek met prof Mark Sanders van die Universiteit van New York
Begin: 11/08/2022, 13:00
Einde: 11/08/2022, 14:00
Kontak:Lenelle Foster -
Plek: Lettere 693 | Arts 693

​Sluit by die Departement Afrikaans en Nederlands aan vir 'n middaguurgesprek met buitengewone hoogleraar prof Mark Sanders (Universiteit van New York).

Datum en tyd: Donderdag 11 Augustus 2022 om 13:00

Lokaal: Lettere 693 en Teams

RSVP aan lfoster@sun.ac.za teen Woensdag 10 Augustus om jou plek te bespreek of die Teams-skakel te kry.