Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Registreer nou: US-KUGG Globale Gesondheid Hibriede Kongres
Begin: 22/10/2022, 08:00
Einde: 30/10/2022, 23:00
Kontak:TIOinfo@sun.ac.za -
Plek: Online & Stellenbosch

​Registrasie is nou oop vir die 2022 US-KUGG Globale Gesondheid Kongres: Katalisering van Globale Gesondheidsinnovasies vir Volhoubare Ontwikkeling​.

​Die kongres, wat aangebied word deur die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), in vennootskap met die Konsortium van Universiteite vir Globale Gesondheid​ (KUGG)​ in die VSA, sal in 'n hibriede formaat aangebied word.  

Die virtuele komponent van die kongres sal vanaf 22 tot 25 Oktober 2022 plaasvind, terwyl die in-persoon komponent vanaf 28 tot 30 Oktober by Protea Hotel Techno Park in Stellenbosch sal plaasvind.

Besoek sucugh2022.co.za of kontak TIOinfo@sun.ac.za vir meer inligting.