Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Besigtig die sonpanele op die Neelsie se dak
Begin: 20/04/2022, 11:00
Einde: 20/04/2022, 12:00
Kontak:Christine Groenewald -
Plek: Neelsie Student Centre Studentesentrum

​Fasiliteitsbestuur nooi US-personeellede uit om Aardedag op 22 April 2022 saam met hulle te vier deur na die sonpanele op die Neelsie se dak te gaan kyk. Datums: Woensdag, 20 April en Vrydag, 22 April van 11:00 tot 12:00. RSVP en dui aan watter datum jy wil saamgaan by clgroenewald@sun.ac.za