Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (SGBO) in die Department van Globale Gesondheid by die Fakulteit van Gesondheid en Gesondheidswetenskappe, bied 'n vyf-weeklange aanlyn kortkursus aan (van 6 April tot 7 Mei 2021) om navorsers 'n omvattende begrip te gee van bewysingeligte besluitneming en die rol van kennisvertaling om dit te bevorder.