Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Webseminaar vir graad 9 leerders
Begin: 13/10/2020, 17:00
Einde: 13/10/2020, 18:00
Kontak:Centre for Student Recruitment and Career Advice -
Plek: SchoolScape

Hoe kan jou vakkeuses jou toekomstige beroep beïnvloed?

Hierdie webseminaar sal aangebied word deur die adviseurs van die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies by Universiteit Stellenbosch en is gemik op graad 9 leerders, ouers en Lewensoriëntering onderwysers.

Die hoof doel is om ʼn oorsig te bied oor die vak kombinasies wat nodig is om in die verskeie beroepsvelde te studeer. Deelnemers sal ook ʼn geleentheid kry om vooraf vrae in te stuur wat tydens ʼn vraag-en-antwoord sessie bespreek sal word.

Datum: 13 Oktober 2020
Tyd: 17:00

Indien jy die webseminaar wil bywoon, registreer hier:

Engelse sessie:  https://bit.ly/3n0pywy
Afrikaanse sessie: ​https://bit.ly/2GgaRou​

Bespreek nou om teleurstelling te voorkom!