Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Netwerkgeleenthede in Duitsland
Begin: 09/05/2019, 17:00
Einde: 15/05/2019, 22:00
Kontak:Alison April - 021 808 9265
Plek: Hamburg, Berlin, Düsseldorf

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge hou eersdaags drie netwerkgeleenthede vir Maties in Duitsland.  

Hamburg
Wanneer: Donderdag 9 Mei 2019
Tyd: 18:30 tot 21:30
Plek: Wasserschloss Speicher Stadtstadt - Dienerreihe 4 - 20457 Hamburg.
Spreker: Karen Bruns, Senior Direkteur: Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch.
Rig jou RSVP aan Alison by alisonapril@sun.ac.za teen Maandag 6 Mei 2019.

Berlyn
Wanneer: Dinsdag 14 Mei 2019
Tyd: 18:30 tot 21:30
PlekMoet nog bevestig word. 
Spreker: Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch.
Rig jou RSVP aan Alison by alisonapril@sun.ac.za teen Vrydag 10 Mei 2019.

Düsseldorf
Wanneer: Woensdag 15 Mei 2019
Tyd: 19:00 tot 22:00
Plek: Bar Riva - Kaistrasse 14 - 40221 Düsseldorf (Hafen)
Spreker: Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch.
Rig jou RSVP aan Alison by alisonapril@sun.ac.za teen Vrydag 10 Mei 2019.

Ons Matie-familie is oor die hele wêreld versprei en ons wil graag met soveel van julle as moontlik kontak maak. Jy kan gerus hierdie uitnodiging na kollegas en vriende aanstuur wat ook Maties is en hulle aanmoedig om hul jongste kontakbesonderhede na alumni@sun.ac.za te stuur. Maak ook seker jy sluit aan by ons Maties Connect-platform om op hoogte te bly van alle toekomstige alumni-aktiwiteite.