Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Bekendstelling van Gender Opname
Begin: 05/04/2019, 13:00
Einde: 05/04/2019, 14:00
Kontak:Jean Cilliers - 021- 8082386
Plek: Stellenbosch University Library Auditorium

​Bekendstelling van die eerste Suid-Afrikaanse Gender Opname Verslag in opdrag van die SARChI leerstoel in Gender Politiek

Voorsitter: Prof Amanda Gouws