Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PhD-mondeling
Begin: 11/03/2019, 14:30
Einde: 11/03/2019, 16:00
Kontak:Marie Malherbe - 021 808 2225
Plek: Lokaal / Room 715, CGW Schumanngebou / Building

Gekanselleer: Me D Seabe se PhD-mondeling van 7 Maart 2019

Hierdie gebeurtenis is gekanselleer.


Mnr O Ajuwon: 11 Maart 2019

Die PhD-mondeling van mnr O Ajuwon (van USB) met die proefskriftitel Performance and Financing of Micro, Small and Medium Enterprises in Nigeria: Implication of Transaction Costs and Collateral, vind plaas op Maandag, 11 Maart 2019 om 14:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.


PLEK WAAR EKSAMEN PLAASVIND:

Kamer 715, CGW Schumanngebou, Bosmanstraat, Stellenbosch

Antwoord asb.: Indien u hierdie geleentheid wil bywoon, stel asb betyds vir Marie Malherbe in kennis by tel 021 808 225 of e-pos mm4@sun.ac.za.