Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PUBLIC LECTURE DEDICATED TO WORLD AIDS DAY
Begin: 30/11/2018, 11:00
Einde: 30/11/2018, 13:00
Kontak:Marita Snyman - 021 808 2538
Plek: 171 Dorp Street, Faculty of Theology Chapel


OPENBARE LESING TER HERDENKING VAN INTERNASIONALE HIV-DAG

Op 1 Desember, elke jaar sedert 1988, word die aandag opnuut gerig op bewusmaking van die VIGS pandemie as gevolg van die HIV infeksie wat steeds versprei word. Terselfdertyd word diegene wat as gevolg van die infeksie gesterf het, herdenk..

 Datum30 November 2018; 11:00 – 13:00

PlekKapel, Fakulteit  Teologie, Universiteit Stellenbosch, 

Dorpstraat 171, Stellenbosch​

PROGRAM

11:00

Welkom: Prof Julie Claassens

11:15

Lesing 1

"From treatment to prevention"

Skolweni Zelanga

12:00

Lesing 2

"Is my 'care' your 'care'? Pastoral care in the times of decolonisation"  

Nobuntu Penxa-Matholeni

12:45

Kersaansteekseremonie: Nina Müller van Velden

12:50

Sluiting: Prof Nadine Bowers-du Toit

 

RSVP teen 26 November 2018

Helette, hvdwest@sun.ac.za

 

Aangebied deur die Gender eenheid en die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie