Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Higher Education Close-Up konferensie
Begin: 15/11/2018, 08:00
Einde: 16/11/2018, 17:00
Kontak:Sherran Clarence - belinda.chapman@uct.ac.za
Plek: Vineyard Hotel, Cape Town, South Africa

​HECU Konferensie


Higher Education Close-Up is 'n internasionale konferensie gefokus op kwessies wat verband hou met in diepte navorsing oor Hoer Onderrig.  Hierdie jaar vier hulle 20 jaar van HECU konferensies. Die eerste konferensie is in 1998 gehou.  HECU9 vind plaas by die Vineyard Hotel in Kaapstad, 15 - 16 November 2018.
Hoofsprekers::  Professor Penny Jane Burke, Dr Tristan McCowan en Professor Aslam Fataar.

Die tema vir HECU9 is “Contemporary Higher Education: Close-up research in times of change”.
Vir meer inligting, besoek asseblief:  http://www.hecu9.co.za/ 
HECU 9 reminder.pdf