Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Mandelaweek: Brugskoonmaak (Tygerberg)
Begin: 17/07/2018, 14:00
Einde: 17/07/2018, 17:00
Kontak:Avril Whate -
Plek: Kadawer

Die gebied wat Kadawer heet in Francie van Zijl-rylaan is as ʼn hoërisiko-gebied vir aanvalle geïdentifiseer. Die skoonmaakprojek wat vir Mandela-dag beplan word, behels ʼn groep van 60 tot 80 vrywilligers om die area onder die brug skoon te maak om dit te beveilig. Die groep vrywilligers sal ook die kanaal langs die spoorlyn skoonmaak.