Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SU-IRG CAB Vergadering
Begin: 19/05/2018, 10:00
Einde: 19/05/2018, 13:00
Kontak: -
Plek: FISAN Building 4th floor Seminar Room

Die US-IRG Gemeenskapsadviesraad hou hul maandelikse vergadering. Hierdie maand se ontmoeting behels 'n besoek aan die kliniese en laboratorium fasiliteite waar die verwerking van monsters van begin tot einde sal aan die Raad demonstreer word.