Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Professorale intreerede van prof Sampson Mamphweli
Begin: 26/04/2018, 17:30
Einde: 26/04/2018, 20:00
Kontak:Marilie -
Plek: Electrical and Electronic Engineering Building

​Prof Sampson Mamphweli van die Departement Prosesingenieurswese sal sy intreerede getiteld From laboratory experiments to solving real energy and food security challenges facing the rural poor lewer.

Datum: 26 April 2018

Tyd: 17:30

Kamer E202 van die Elektriese & Elektroniese Ingenieursgebou

Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvereistes aan.

RSVP voor 20 April 2018 per e-pos na marilie@sun.ac.za

 

​