Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Departement Afrikaans en Nederlads Middaguurgesprek
Begin: 05/04/2018, 09:00
Einde: 19/04/2018, 13:00
Kontak:Kamer 693, sesde vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappegebou - 0218082158
Plek: Room 693, sixth floor, Arts and Social Sciences Building

​Kom luister na 'n Middaguurgesprek jop Donderdag 19 April om 13:00: Valda Jansen in gesprek met Louise Viljoen