Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gesprek oor rassisme en menseregte
Begin: 22/03/2018, 18:00
Einde: 23/03/2018, 06:00
Kontak:www.sun.ac.za/museum - 021-808 3695
Plek: SU Museum, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch

​Die ​doel van die gesprek is om  'n teenrassismeveldtog te voer en 'n nierassige toekoms te help bou. Die geleentheid sal inskakel by die Universiteit se strategiese doelwit om 'n inklusiewe instelling te bou