Kontak:
-
Plek: Victoriastraat, Stellenbosch
Hierdie geleentheid is ‘n huldeblyk aan De Villiers Lamprecht, ‘n voormalige inwoner van Dagbreek, wat die eerste Suid-Afrikaner was om die droommyl op 13 November 1964 in Coetzenburg te hardloop. Musiek en vermaak vorm deel van die fees! Alle alumni is welkom.