Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Menseregtedag: Regte van kwesbares en gemaginaliseerdes behoort ook aandag te geniet
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 22/03/2023

​Suid-Afrikaners het op 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons meer behoort te doen om die regte van die mees brose, kwesbaarste en gemaginaliseerde mense in ons samelewing te prioritiseer. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.