Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Mense in Afrika leef langer, maar hul gesondheid is swak tydens ekstra jare
Outeur: Prof Charles Shey Wiysonge
Gepubliseer: 07/01/2019

​Mense in Afrika suid van die Sahara leef nou langer as twee dekades gelede. Dit is ʼn prestasie aangesien lewensverwagtinge in die streek aansienlik gedaal het tussen die 1990s en die mid-2000s weens die verwoestende effek van die MIV-epidemie.

Die vraag is nou of die bykomende jare in goeie of swak gesondheid deurgebring word. Hierdie vraag maak saak aangesien mense se lewensverwagtinge die bevolking se gesondheidstoestand en voorste oorsake van gestremdheid beïnvloed. Lang lewensduur bring veranderinge hieraan oor tyd en het implikasies vir beleidmaking, beplanning en die voorsiening van dienste.

Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.

Foto: Pixabay