Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Internasionale Studente

Universiteit Stellenbosch Internasionaal (USI)-ondersteuning

Die US Internasionaal-eenheid werk hard om internasionale studente op kampus en personeel en studente wat tans in die buiteland is, by te staan. Ons het ’n klein afvaardiging personeellede in die kantoor op kampus, en weens voorsorgmaatreëls rakende fisieke afstandskepping word studente versoek om vooraf te skakel of om personeel per e-pos te kontak. Alle funksies funksioneer ten volle, met personeel wat van die huis af werk.

Ons prioriteit is om aan julle inligting en ondersteuning te verskaf. Hiervoor sal ons die jongste nuus daagliks per e-pos en deur sosiale media versprei.

Tree met die USI in verbinding by:

Belangrike nuus en bywerkings:

Besoek ons webwerf vir meer inligting.

Die jonste nuus vir internasionale studente oor COVID-19

Indien jy nie reeds die sosiale media volg by su_globally nie, wil ons jou aanraai om dit onmiddellik te doen.