Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

2014 Program (onderhewig aan wysigings)

​​Logo AFR_klein.jpg
Daagliks op die Rooiplein​

Alle aktiwiteite gratis vir Matiestudente en US-personeellede

​​​​Vooraf:  Blog-kompetisie op www.bonfiire.com, T-hemp-ontwerpkompetisie op facebook.com/stellenboschuniversity en Filmfees @PULP (22-26/09) Pryse op die spel!

Na die tyd:  Kollokwium oor Diversiteit en Inklusiwiteit. Besonderhede volg later.                                                                            ​#MatiesDiversity

 

Maandag 29/09

Dinsdag 30/09

Woensdag 01/10

Donderdag 02/10

Vrydag ​03/10​​​​

11:00 – 14:00

iBead-armbande  ●  SR-selfie-stalletjie  ●  LLL 'verlore sokkie'-projek  ●  Graffiti-tafels  ●  Kampus-vasvra​ ​ ​ ​

13:00 – 14:00

​‘African Dream’-opening, met
Vicky Sampson, Afrika-vlagoptog, tromme, gesigverf
en ʼn proeseltjie Afrika

Hang uit met jou Dekaan (11:30 – 12:30)

 

The Anne Hirsch Show, met Pieter Kloppers en S'thembile Cele

Die groot Matie-aksentdebat,
met Kieno Kammies
: uitspraak, persepsies en mag 
Blinde Laduma
‘Afrikabeker’-doelskop op die grasperk langs die Rooiplein
Komedieklub,
met Deep Fried Man en plaaslike kunstenaars

16:00 – 17:00

Kritiese uur: Waagmoedige gesprekke oor brandpunte op kampus,
bemiddel deur die Sentrum vir Mentor-, Tutor- en Leierskapsontwikkeling.
Registreer vir ʼn sessie deur ʼn e-pos te stuur na sanetvz@sun.ac.za.
 

18:00 – 21:00

Sononderkonsert, met Maties Sȇr, Mario Ogle en Dans Dans Lisa
Komedie-aand,
met Chester Missing en plaaslike kunstenaars, insluitend Jonathan Cooper, 
Kagiso ​Mokgadi,  Jonathan Cooper en vriende.Kagiso Mokgadi 1_small.jpg
‘Glocal’-kosaand, aangebied deur die Nagraadse en Internasionale Kantoor​Neelsie Jam, met Desmond and the Tutus  en Crazy White Boy 
​ ​​​ ​​

Diversiteitsweek word aangebied deur die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Studenteraad, Luister, Leef en Leer-inisiatief, FVZS Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling, Nagraadse en Internasionale Kantoor, en MFM 92.6

 Terug >>

​​
​​ 
​​