Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SU Personeel - Maart Promosie by Maties Gym
Maties Gym nooi alle US-personeel uit om gedurende Maart maand vir 'n komplimentêre dag sessie te kom.

Ons bied 'n 30 minute klas gedurende middagete aan,  spesiaal vir personeel wat 'n blaaskans wil neem. Dit gee jou genoeg tyd om op te kikker en iets te ete te kry.

Nie net sal u 25% afslag op u lidmaatskap ontvang nie, maar u sal eers in April begin betaal.

Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan anelleg@sun.ac.za of skakel ons gerus op 021 808 9133.

Termes en voorwaardes is van toepassing.