Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vervoerdienste is nou deel van Innovus se SUNCOM

​Vanaf 1 Julie 2022 sal die Universiteit Stellenbosch se Vervoerdienste deel wees van Innovus se SUNCOM-afdeling onder die bestuur van Hein Swanepoel, Senior Direkteur: SUNCOM. Vervoerdienste direkteur Pieter Wever en sy span was voorheen deel van die Finansiële Afdeling onder die Hoof direkteur: Finansies, Manie Lombard.