Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gamagara Lodge in Kathu

​Weens onbevredigende diens wat tot 'n regsdispuut tussen die Universiteit Stellenbosch en Gamagara Lodge in Kathu gelei het, sal die US voortaan nie meer van Gamagara Lodge se dienste gebruik maak nie. Gamagara Lodge is gederegistreer as 'n US-diensverskaffer. Geen verdere besprekings mag by Gamagara Lodge gedoen word nie en daar sal geen terugbetaling wees van besprekings wat gemaak is nie.​​

Kontak gerus vir Riaan Basson by pcb@sun.ac.za of Reinet Uys at reinet@sun.ac.za vir enige navrae.