Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Informasietegnologie Jaareindfunksie: 19 November

​Informasietegnologie se Jaareindfunksie vind Vrydag, 19 November, plaas. Gevolglik sal die IT HUB en IT Hoofgebou gesluit wees vanaf 12:00 en geen personeel sal beskikbaar wees nie.

Vir enige ondersteuning gedurende hierdie tyd, meld asseblief `n versoek aan op die ICT Partner Potral (servicedesk.sun.ac.za) en ons tegnici sal so gou as moontlik terugkom na jou toe.