Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​Aangepaste datums vir staking van studies

Die datum vir die staking van studies in die tweede semester is aangepas. Daar is nou twee datums:

  • ​31 August 2021 vir studente wat nie A4-assesserings afgelê het nie; en
  • 17 September vir diegene wat A4-eksamens geskryf het.  
     

Die laaste dag vir die oplaai van A4-punte is 10 September, gevolg deur die goedkeuring van die Junie/Julie-eksamenpunte deur die Viserektor: Leer en Onderrig teen 14 September.