Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afsprake benodig vir toegang tot IT HUB



Neem asseblief kennis dat geen besoeke aan die IT HUB sonder `n afspraak tans gemaak kan word nie. ​Ons kan ongelukkig nie instapbesoeke toelaat nie weens Covid-regulasies.

Meer inligting is beskikbaar op die IT-blog