Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
'Connect'-komitee aansoeke oop

​Wil jy deel wees van die US Connect-komitee wat verantwoordelik is vir die organisering van die grootste straatfees in Suid-Afrika? #Vensters2021

Vensters is 'n jaarlikse instelling waar duisende eerstejaar-nuwelinge bymekaarkom en hul talente ten toon stel om 'n oomblik van ontsag te skep. Dit bring studentegemeenskappe bymekaar deur 'n kulturele uitvoering van toneelspel, sang, dans en storievertelling.

Die Vensters-ervaring optimaliseer die verwelkomende kultuur van die US deur 'n ruimte te skep vir nuwelinge om nuwe mense te ontmoet en om pret te hê!

DOEN NOU AANSOEK! Navrae rakende posinhoud en vergoeding: J.C. Rademeyer - rademeyerjc@sun.ac.za.

Sluitingsdatum: 14 Oktober 2020