Die gestremdheid leierskap program is 'n geakkrediteerde kurses vir studente. Die kurses dek universele toegang, universele ontwerp en redelike akkommodasie vanuit ʼn gestremdheids perspektief.
Alle sessies is gratis en sal op SUNLearn plaasvind gedurende die tweede semester. Registreer teen 13 Augustus 2020. Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan disability@sun.ac.za.