Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Praat met 'n Gelykheidskampioen

Alhoewel baie dinge onseker is, weet ons dat ons almal moet aanpas by 'n nuwe normaal, 'n nuwe manier van lewe en 'n nuwe benadering by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.

Gelykheidskampioene is 'n groep individue wat deur ons dekaan die opdrag gegee is om geleenthede en 'n veilige ruimte te skep waar personeel en studente oor hul kwellings kan praat.

Gelykheidskampioene bied 'n goeie oor, sonder enige vooroordele. Kom ons maak praat deel van die nuwe normaal.

Vind uit wie ons gelykheidskampioene is deur www.sun.ac.za/gelykheidskampioene te besoek.