Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Biblioteekopleidingsgeleenthede: Maart 2018

​​Die Biblioteek bied gedurende Maart 'n wye verskeidenheid opleidingsgeleenthede aan. Sien die volledige lys hier onder en bespreek jou plek nou!​

Kopieregkwessies met die skryf van tesisse en proefskrifte

Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Wo, 1 Maart (12:30-13:30)
Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Biblioteekoriëntering tot bronne, dienste en opleidingsgeleenthede vir nagraadse studente en akademiese personeel 
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Ma, 12 Maart (09:30 -10:45)
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Verbeter jou strategie vir literatuursoektogte
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Di, 13 Maart (09:30 -11:00)
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

E-boeke werkswinkel
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Di, 13 Maart (11:30 -13:00)
Teikengroep: Alle studente en personeel
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Verbeter jou strategie vir literatuursoektogte Nuwe Aanlyn werkswinkel!
Datum: Di, 14 - 21 Maart toegang tot werkswinkel op SUNLearn
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Hoe om Regeringstatistiek te vind
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Wo, 14 Maart (10:00-12:00)
Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Verbeter die sigbaarheid van jou navorsingsuitsette deur middel van selfargivering 
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Wo, 14 Maart (12:30 – 13:30)
Teikengroep: Akademiese personeel, nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Wenke oor hoe om jou tesis te formateer (MS Word)
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Do, 15 Maart (11:00-13:00)
Teikengroep: Meesters en Doktorale studente
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Gebruik jy Google / Google Scholar optimaal?  (Library guide)
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Ma, 19 Maart (9:30-10:30)
Teikengroep: Nagraadse studente
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Bestuur jou unieke navorsersidentiteit met ORCID
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Di, 20 Maart (12:30-14:00)
Teikengroep: Akademiese personeel, nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Nuttige hulpmiddele en toepassings vir navorsing 
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Do, 22 Maart (11:00-13:00)
Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Bly op hoogte van en verbeter jou navorsingsuitsette se sitasies
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Wo, 28 Maart (12:30-13:30)
Teikengroep: Akademiese personeel, nagraadse studente en navorsers
Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)

Mendeley vir verwysingsbestuur en akademiese samewerking
Lokaal:  E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek)
Datum: Do, 29 Maart (11:00-13:00)