Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vryheidsdag: Baie Suid-Afrikaners steeds nie vry nie
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 02/05/2023

Vryheidsdag is op 27 April gevier. In meningsartikels* vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf dat baie Suid-Afrikaners toenemend woedend word omdat hulle nog steeds nie die vrugte van ware vryheid geproe het nie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Die Mail & Guardian het prof Mias de Klerk se Vryheidsdagsartikel geplaas. Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het dit nie gefasiliteer nie.