Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#Researchforimpact: Instituut streef daarna om kinders tenspyte van uitdagings te laat floreer
Outeur: Division for Research Development
Gepubliseer: 11/08/2020

Die inspirerende werk wat die Instituut van Lewensloop-gesondheidsnavorsing (ILCHR) in gemeenskappe doen resoneer met die visie van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) om gesondheid en gesondheidsgelykheid te bevorder in en saam met die gemeenskappe wat hul bedien.

Die instituut wat in die Departement vir Globale Gesondheid gebaseer is, onder leiding van prof Mark Tomlinson en dr Sarah Skeen, is ʼn transdissiplinêre entiteit wat navorsing doen oor die welstand, gesondheid en ontwikkeling van babas, kinders, tieners, moeders en families in minderbevoorregte gemeenskappe.

Lees meer hier.​