Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
COVID-19-pandemie wys nie alle Suid-Afrikaners is vry
Outeur: Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
Gepubliseer: 30/04/2020

Maandag (27 April) was Vryheidsdag. In meningsartikels vir onderskeidelik die Mail & Guardian en City Press, skryf prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) oor hoe die COVID-19-pandemie wys baie Suid-Afrikaners is steeds nie vry van armoede, werkloosheid en ongelykheid nie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels soos geplaas te lees.