Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
COVID-19: belasting-verligtingsmaatreëls wêreldwyd
Outeur: Dr Lee-Ann Steenkamp
Gepubliseer: 09/04/2020

Die volgende artikel deur dr Lee-Ann Steenkamp, COVID-19 tax relief: a snapshot of what's out there, is op 8 April 2020 deur The Conversation gepubliseer: ​

Baie regerings regoor die wêreld was genoodsaak om 'n grendeltydperk in hul lande in te stel in 'n poging om die verspreiding van die COVID-19-pandemie aan bande te lê.  'n Aantal Afrika-lande het soortgelyke maatreëls getref. Dit het ekonomiese aktiwiteite onderbreek (indien nie stopgesit nie), met die gevolg dat daar 'n verlies is aan inkomste vir ondernemings, werkers (beide in die formele en informele sektore) en diegene wat vir hulself werk.

  • Om die volledige artikel te lees, kliek hier.

  • Dr Lee-Ann Steenkamp is 'n senior dosent in belasting aan die Bestuurskool van die Universiteit Stellenbosch (USB).
     
  • Foto: Markus Spiske op Unsplash