Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Prof Guangling Liu lewer sy intreerede
Outeur: Ronél Beukes
Gepubliseer: 16/08/2019

​Prof Guangling Liu, hoogleraar in die Departement Ekonomie, het sy intreerede met die titel title Macro-prudential policy and financial stability: Generic versus sector-specific rules, op 13 Augustus 2019 gelewer.

Prof Liu, wat makro-ekonomie, ekonometrie en wiskundige ekonomie op nagraadse vlak onderrig, het 'n breë belangstelling in makro-ekonomie, makrofinansies, internasionale finansies en monetêre ekonomie. Hy is tans 'n navorsingsgenoot by die Suid-Afrikaanse Reserwebank, en is ook die redakteur van die besprekingsdokumente van Economic Research Southern Africa.

  • Vir verdere inligting oor beide die lesing en prof Liu, kliek hier
  • Om na 'n video oor die inreerede te kyk, kliek hier.
  • Foto deur Anton Jordaan: V.l.n.r. is prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe; prof Guangling Liu; en prof Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch.