Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Ruk primêre gesondheidsorg reg om Suid-Afrika gesonder te maak
Outeur: Prof Bob Mash
Gepubliseer: 11/04/2019

Volgens een of ander maatstaf – gesonde lewensverwagting, vetsug en depressie, en meer – is Suid-Afrika die ongesondste land ter wêreld. Dit is ʼn ontnugterende feit om oor te dink. Hoe het die land hier beland? Tot watter mate kan hierdie onbenydenswaardige posisie toegeskryf word aan primêre gesondheidsorg?

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.


 

Foto: Pixabay