Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Alumni se maatskappy is een van mees innoverende in SA
Outeur: Lisette Lombard, Accountancy South Africa
Gepubliseer: 08/04/2019

In die April 2019-uitgawe van die tydskrif Accountancy South Africa (ASA) handel die voorbladstorie deur Lisette Lombard oor drie alumni van die US Skool vir Rekeningkunde, Louw Barnardt, Dana Pretorius en Jacques le Grange.

Hulle is die stigters van Outsourced CFO (OCFO) en het op dertigjarige ouderdom entrepreneurs gehelp om reeds meer as R500 miljoen rand as saad- en groeifinansiering in te samel in 'n jaarlikse waagkapitaal-beleggingsmark van R872 miljoen in 2016, volgens die 2017-opname van die Suid-Afrikaanse Waagkapitaal en Private Ekwiteitsvereniging.

Lees hul merkwaardige verhaal in ASA hier.