Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Koste van kanker-medikasie belemmer behandeling in ontwikkelende lande
Outeur: Prof Vikash Sewram
Gepubliseer: 22/02/2019

Die meeste kankers kan nou vroeg bespeur word. Dit was nie altyd die geval nie. Die eerste groot deurbraak was 80 jaar gelede toe die pap smear bekend gemaak is. Tien jaar later het die mammogram geskep en so te sê 'n halwe eeu gelede is die fekale verborge bloedtoets ontwikkel.  

Vooruitgang in diagnose het 'n groot verskil gemaak. Wanneer kanker op 'n vroeë stadium opgespoor word – en wanneer dit gepaard gaan met die toepaslike behandeling – is die kans vir oorlewing vir langer as vyf jaar, aansienlik hoër. Vroeë diagnose kan ook die koste van behandeling af bring.

Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.