Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fakulteit hou inligtingsessie vir senior studente
Outeur: Ronél Beukes
Gepubliseer: 31/01/2019

'n Advies- en inligtingsessie vir voorgraadse studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is op Donderdag, 31 Januarie 2019 gehou.

Dosente van al die departemente was beskikbaar om studente met die keuse van fokusareas en modules in hul tweede en derde studiejare te help.​

MiniOpenDay_1.jpg