Navorsing in die geestesgesondheidwetenskappe het die afgelope twee dekades met rasse skrede gevorder. Maar die meeste studies oor geestesgesondheid het nie mense van Afrika ingesluit nie – beide as navorsers of deelnemers. Dit wek kommer dat Afrika ʼn omstander kan wees terwyl vordering in molekulêre en genetiese navorsing van die brein snelle vordering toon.
Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.
Foto: Pixabay