Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Samewerking is nodig om plaaslike regering te red
Outeur: Dr Dirk Brand
Gepubliseer: 30/05/2018

Die volgende artikel getiteld Local government in South Africa is in crisis. How it can be fixed deur dr Dirk Brand van US se Skool vir Publieke Leierskap, is in The Conversation van 29 Mei 2018 gepubliseer. Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier.

 

Die meeste van Suid-Afrika se 257 munisipaliteite verkeer in 'n benarde finansiёle posisie. Volgens die land se ouditeur-generaal voldoen net 33 (13%) ten volle aan die relevante regsvereistes en produseer finansiёle state en prestasieverslae van kwaliteit.

Die mees onlangse verslag van die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, wys dat byna 'n derde (31%) van die munisipaliteite aangedui het dat hulle nie finansieel lewensvatbaar is nie. In besigheidsterminologie beteken dit dat hulle nie meer lopende ondernemings is nie.

  • Om die volledige artikel te lees, kliek hier.
  • Foto: Die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu