Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Registrasie en verwelkoming – wat jy moet weet
Outeur: Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
Gepubliseer: 11/01/2018

Belangrike inligting oor registrasie, studentegelde en finansiële bystand van die Universiteit Stellenbosch is nou beskikbaar vir alle nuweling en huidige studente.

BELANGRIKE INLIGTING VIR NUWELINGSTUDENTE:

  • Verwelkomingsprogram: besoek www.sun.ac.za/welkom of klik hier vir die Gids vir Nuwelinge 2018
  • Jou finale toelatingsstatus is beskikbaar by www.mymaties.com
  • Aanlynregistrasie is beskikbaar vanaf 12 Januarie 2018 - by my.sun.ac.za  (>>voorgraads >>administrasie >>e-Registrasie).
  • Registrasieskedule 2018 (skakel) - vir studente wat nie selfregistrasie kan doen nie.

Presidensiële Verklaring – gratis hoër onderwys vir arm en werkersklasstudente

  • Klik hier vir ʼn skrywe deur die Registrateur aan nuwelingstudente wat belangrike inligting bevat oor onder meer die Presidensiële verklaring, finansiële bystand en belangrike NSFAS-inligting.
  • Navrae in verband met finansiële bystand: e-pos info@sun.ac.za, tel 021 808 9111 of besoek die Inligtingstoonbank by die Sentrum vir Beurse en Lenings in die Admin A-gebou op die Stellenbosch-kampus of die Beurse en Leningskantoor in die Kliniese-gebou op die Tygerberg-kampus.
  • Maak betalings: kliek hier. Stuur ʼn e-pos aan studentaccounts@sun.ac.za om reëlings te tref vir betalings.
  • Lees 'n NSFAS info brosjure hier.

BELANGRIKE INLIGTING VIR HUIDIGE STUDENTE

  • Aanlynregistrasie is beskikbaar vanaf 12 Januarie 2018 – by my.sun.ac.za  (>>voorgraads >>administrasie >>e-Registrasie).  

Presidensiële Verklaring – gratis hoër onderwys vir arm en werkersklasstudente

  • Klik hier vir ʼn skrywe deur die Registrateur aan huidige studente wat belangrike inligting bevat oor onder meer die Presidensiële verklaring, finansiële bystand en NSFAS-befondsing.
  • Navrae in verband met finansiële bystand: e-pos info@sun.ac.za, tel 021 808 9111 of besoek die Inligtingstoonbank by die Sentrum vir Beurse en Lenings in die Admin A-gebou op die Stellenbosch-kampus of die Beurse en Leningskantoor in die Kliniese-gebou op die Tygerberg-kampus.
  • Om betalings te maak: kliek hier. Stuur ʼn e-pos aan studentaccounts@sun.ac.za om reëlings te tref vir afbetaal-opsies.