Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afrika-wetenskaplikes ‘n tree nader aan ‘n toets wat TB in minute diagnoseer
Outeur: Prof Gerhard Walzl
Gepubliseer: 24/03/2017

‘n Versorgingspunt diagnostiese toets vir TB is ontwikkel deur ‘n multinasionale span wetenskaplikes onder leiding van navorsers van die Universiteit Stellenbosch in Suid-Afrika.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.